Translate

Donderdag 10 November 2016

Skinkbord Lappies

Skinkbord Lappies

Ek het hierdie twee lappies op bestelling gemaak.  Hulle is nogal heel fraai :)



Die materiaal komplimenteer mekaar mooi en dit is double sided so altwee kante kan gebruik word.






Die kant om die randjie maak dit mooi sag.




Hmmm..... nou  is ek sommer lus vir 'n lekker cappuchino :P
hehe

Groete
RC
xxx 

1 opmerking:

  1. Ja dis so regte country style snoesige gevoel wat die lappies aan die skinkbord gee, laat mens regtig lus kry vir koffie =) xxxxxxxxxxxxx lekker vinnige projekkie hehe xx

    AntwoordVee uit