Translate

Kontak Besonderhede

Hoe om my te Kontak

epos:  rchandgemaak@gmail.com
sel:  076 871 6941

 

3 opmerkings:

  1. Goeie dag,

    Ek het nou eers op die Webtuiste afgekom en is geintreseerd om klasse te loop vir naalwerk. Is ek op die regte plek?
    Marinda. marinda1vdm@gmail.com

    AntwoordVee uit
    Antwoorde
    1. Hi Marinda
      Ek bied ongelukkig nie klasse aan nie. Het net 'n paar posts geskryf oor basiese naaldwerk masjien gebruik.
      Hoop dat dit jou kon help
      Groete 😊

      Vee uit
  2. Baie dankie vir jou Blog! Dit help my baie. Waar ek woon kry ek nie mense wat beginners wil leer nie. Groetnis. Magda, Groot Brakrivier (Mosselbaai)

    AntwoordVee uit