Translate

Dinsdag 22 November 2016

Honde Kombersie - Pers polkadots

Pers Polkadot Honde Kombersie

Ietsie vir die honde kinders :)
Sal later nog 'n blou enetjie ook moet maak.


Beskrywing:  Fleece kombersie met komberssteek omgewerk.

Materiaal:  Fleece met akriel wol omgewerk.

Kleur:  Ligte pers met gekleurde polkadots.



Mates:  1x1m



Kyk wie is baie jaloers oor die kombersie en lekkernye wat so uitgepak word hehe  

Groete
RC
xxx 

1 opmerking:

  1. Dis daai sagte kombersie wat hy vir hom wil wegsleep hehe die kossies daarby is natuurlik 'n bargain =) Dit sal net so lekker wees vir 'n babahondjie as vir 'n mensebaba xx

    AntwoordVee uit