Translate

Donderdag 24 November 2016

Felt Visse

Felt Visgrate - R20

Ons gaan die naweek bietjie vir vriende van ons kuier en hulle het 2 katte.  Ek hou daarvan om partykeer vir hul ietsie saam te vat :)
toe besluit ek sommer om 'n paar ekstra te maak, dit sal 'n baie bekostigbare kersgeskenkie wees vir jou spesiale kattekind ❤

Ek dink ek sal beslis bietjie kattekruid moet plant en droog, sodat ek volgende keer bietjie daarvan by die stopsel kan insit.


 Dis een seuntjie- en een dogtertjie kat, so toe maak ek vir hul 'n blou- en pienk vis onderskeidelik :)


Beskrywing:  Sagte felt, masjien geborduurde visgrate.

MateriaalFelt, katoen gare en hollow fibre stopsel.


Kleur:  Verskillende kleure beskikbaar, met wit borduur.

Mates:  15cm lank


Gaan na myHello Pretty Winkel om hierdie vissies te koop.

Groete
RC
xxx  

1 opmerking:

  1. Die filt is 'n lekker soort materiaal vir die kattenaeltjies, dit sal nie trek as die naeltjies daaraan vashaak nie xx Ag ek sien al hoe speel daai tweetjies hehe dis baie oulik xxx

    AntwoordVee uit