Translate

Sondag 27 November 2016

Doggy Dinge


Hier is sommer net 'n paar foto's van hoe die Dogs die tuin geniet :)




Ons drink lekker water by die voeltjiebak nadat ons gespeel het...



 ...die gras kort obviously 'n sny na die paar lekker reenbuie wat ons gehad het ;)


Dash in sy sandput :)
Dis mos waarvoor worshonde geteel is, en as mens nie vir hul 'n spesiale plekkie gee om te grawe nie, dan dolwe hulle jou hele tuin om hehe
toe slaan pappa sommer vir ons hierdie paar planke aanmekaar en nou het ek my eie plekkie waar ek na hartelus kan grawe.
(kyk net hoe asvaal is die wenkbroue)





Schnitz was nou nie op hierdie dag so lus vir grawe nie, maar hy spring gewoontlik ook in :)

Hoop jul het 'n lekker naweek gehad

Groete
RC
xxx 

2 opmerkings:

  1. Ag ouma se kinders!!!! OOO hoe verlang ek hulle nou hehehe Dis nou baie oulik om vir hulle 'n graweplek te maak, nes kinders met 'n sandput =) En dit lyk so lekker piekniekrig in die skaduwee =) =) Ek is baie bly julle het lekker reen gehad, jammer daar is nie 'n skapie om di gras te wei nie hehe xxx

    AntwoordVee uit
  2. Ja!! Ek voel ook so! Ek het mos gese ek wil 'n hanslam saambring ;) hehe maar hy sou seker my blomme en groente ook geeet het hehe

    AntwoordVee uit