Translate

Donderdag 15 September 2016

Materiaal - Kabouters

Materiaal - Kabouters

Sjoe!!  Hierdie week gaan alweer so dol en vinnig dat ek niks klaargemaak kry waaroor ek kan blog nie!!  Toe besluit ek maar om vir jul die mooi materiaal te wys wat ek laas naweek gekoop het, voordat die week omgaan sonder 'n post :)

Dit is net perfek vir stilboeke en ek het 'n idee Skoonsus gaan hiervan vir haar stilboek se buiteblad wil he :) (Is die tegnologie nie wonderlik nie?  Nou kan sy ook solank kyk en besluit sonder dat ons die duisend-of-wat km tussen ons moet oorsteek!)

Nouja, hoop jul geniet dit :)



 




 




Groete
RC
xxx

1 opmerking:

  1. Wooowwwww!!!!!! Ek kan nie meer as dit sé nie!!!!! hehehe Sjoe dis verskriklik oulik xx Nou kan jy stilboeke maak wat vir niks skrik nie, die materiaal sal enige een inspireer =) Los die skottelgoed en maak net stilboeke!!!! hehehehe

    AntwoordVee uit