Translate

Saterdag 24 September 2016

Lente Give-Away!!!

Pienk Hondjie Lovey Give-Away!!

Ek het besluit om vir een gelukkige leser van my blog ietsie te gee :)
Ja, dis heeltemal gratis!!


Al wat jul moet doen om in aanmerking te kom vir die trekking is om 'n comment, met jou naam en epos adres, onder aan hierdie post te los.
So maklik soos dit!!


Die trekking sal op 8 Oktober 2016 plaasvind.
Ek sal die wenner via epos in kennis stel

Good Luck!! 

Groete
RC
xxx 

5 opmerkings:

  1. Ek hoop ek is die eerste om te comment!! Ek hou baie van give-aways!En dis iets baie oulik wat ek kan kry!!! rietpoortras@gmail.com

    AntwoordVee uit
  2. Ek is die 2de persoon om te comment ... game on tannie Naomie .. produkte gemaak met tyd , geduld , en baie liefde.. Sien dit in elke item.... dink dis goed genoeg vir my om daai ding dingetjie te wen... xxx

    AntwoordVee uit
  3. Chelle . Larochelle1994@gmail.com

    AntwoordVee uit
  4. Die wenner van die ding dingetjie is Chelle!! YAY!!! :D Baie geluk. Ek stuur die gekenkie so gou moontlik vir jou aan. Baie dankie vir die ondersteuning julle :)

    AntwoordVee uit