Translate

Donderdag 11 Augustus 2016

Pienk Hondjie Lovey - ONBESKIKBAAR

Pienk Hondjie Lovey - R120 - ONBESKIKBAAR

Hallo almal.  Ons was so bietjie weg vir 'n rukkie en dis hoekom ek so lanklaas ietsie gepost het.  En nee, ek het nie die hondjie gemaak terwyl ons op vakansie was nie hehe sy is nog een van die projekte wat ek beloof het om uit die kas te grawe ;)



Beskrywing:  Oulike gehekelde hondjie lovey met lekker sagte lyfie, net reg vir baba om te cuddle.

Materiaal:  Die lyfie is van sagte, fluffy polar fleece en die kop en pote is met 100% akriel gehekel.

Kleur:  Die hondjie is oorwegend bruin met pienk.

Mates:  25x30cm

Prys:  R120 + posgeld

Die patroon is beskikbaar by www.repeatcrafterme.com mat baie mooi foto's en verduideliking :)

Groete

RC
xxx

2 opmerkings:

  1. Ek weet van mense wat dit vir hul eerste hondekinders wil gebruik =)maar sulke hondetandjies sal te kwaai wees op die lovey hehe Ek hou van die ogies xx

    AntwoordVee uit
    Antwoorde
    1. Janee!! Die Sosage-dogs sal darm graag elkeen so enetjie wou he, maar ek dink dit sal net 'n paar sekondes wees voor hy in 'n toutrekery betrokke is hehe

      Vee uit