Grys, Kant Voeding Serp
Ek het alweer vergeet dat die pragtage serp in die kas le en wag om sy verskyning op die blog te maak, tot die foto's is al klaar geneem!Dit is vir my so pragtag en vroulik, en hoef glad nie vir borsvoed-mamma's gereserveer te word nie ;)
Pragtig en vroulik |
Ag dit bly maar vir my 'n briljante idee hierdie!! Die pragtige, vroulike serp wat instaan om vir mamma bietjie privaatheid te gee wanneer sy baba borsvoed. Die kleur is lekker neutraal, so dit sal enige uitrusting mooi komplimenteer.
Materiaal: Gebreide t-hemp materiaal en rekbare kant.
Kleur: Wit materiaal met fyn, gebroke grys strepies en room-kleurige kant.
Mates: 85cm breed x 160cm in die rondte
![]() |
instruksies |
Groete
RC
xxx
Mens sal maar albei die voedingserpe moet he, want ek sal nie kan besluit watter een om te kies nie, hierdie een is regtig baie vroulik en subtiel en die pienke is weer vrolik en vroulik......
AntwoordVee uit