Translate

Donderdag 19 Oktober 2017

Filt Naaldboekies

Naaldboekies  van Filt

English version below ↓
 
Hallo liewe blog-lesers ♡

Ek hoop die weer is daar by julle ook so lekker en lenterig ツ

Vandag wil ek ietsie met julle deel wat juis so prettig is, en my aan die lente laat dink.
 Dis die dierbaarste, filt boekies om jou naalde in te bêre.


Onthou julle nog die oulike naaldboekies wat ek vir moedersdag gemaak het?
Gaan lees daardie post hier:

Die ma's was baie in hul skik!  Dit het my sommer geϊnspireer om nog te maak 
(dit was beslis ook nie die laastes nie)
en toe kom ek boonop nog op hierdie pragtige idee af op Pinterest!

Surf jy ook graag op Pinterest?
Dan sien jy ook waar ek my inspirasie vandaan kry.




Filt is hoeka so lekker medium om mee te werk!




Ek hou baie van die detail binne die boekie en dat elke dingetjie 'n spesifike plekkie het.



Ek het sover al 'n pienk en 'n blou boekie gemaak.
 Ek wil sommer met al die kleure filt wat ek het boekies maak.
Dink jul nie die skakerings pas mooi by mekaar nie?


Ek wil nou baie graag vir my 'n pons koop wat blommetjie forms kan uitdruk.
Dalk meer as een grootte en 'n hartjie form  ook ;)


Lyk my, die idee agter die boekie was juis 'n hele stelletjie met ponse vir 'n klomp verskillende forms en die boekie, ook 'n oulike houertjie vir mens se skêrtjie.
Ek sou so graag ook so stelletjie wou hê, maar daar was net 'n beperkte hoeveelheid beskikbaar!
So ek sal julle nie jaloers maak met die adres nie!!
Nou kan julle darem sien dat mens dit met die vry hand ook kan doen ツ
Al 'spesiale' gereedskap wat ek gehad het is my zigzag skêr


Ek hoop dat ek sommer gou weer tyd sal hê om nog van hulle te maak ♡


Geniet die laaste bietjie van julle week!

Groete
RC
xxx 

Felt Needle Books

*This post contains affiliated links
 
Hello dear blog-readers ♡

I hope that you are also having the same lovely spring weather we are!
These little felt books that I am sharing with you today makes me think of spring as well!  


Do you remember the sweet little needle books that I made for Mother's Day earlier this year?
Read that post here:

The Moms absolutely loved them!
That inspired me to make some more.
And then I found this darling idea on Pinterest!

Do you also love surfing on Pinterest?
Plz follow me!
That way you can also see where I get my inspiration from 

 Felt* is such a fun medium to work with!


I just love the little details inside each book and that each item has a specific place.


I've made a pink and a blue book so far.
I want to make one in every colour felt that I have!!


I really want to buy myself a flower shaped punch*
Maybe even in a few styles and sizes and even a heart shape? ツ

  
The idea behind this little book was a whole set of dies to cut the book and flowers, and even a little case for your scissors too!!
I would love to have this set, but it was a limited edition!! 
*sigh*
At least you know that it's do-able with scissors.
The only 'special' tool that I have are my pinking shears*

  Hopefully I'll have time to make some more of these soon ♡


Enjoy the rest of your week!

Best Wishes
RC
xxx 

1 opmerking:

  1. Dis die mooiste boekies en lekker vinnig om te maak, maar ek kan glo daar is baie verskillendes wat mens kan maak =) xx Ek neem aan hulle gaan op Hello Pretty sit!! Ek kyk uit vir nog xxxx

    AntwoordVee uit