Translate

Donderdag 10 Augustus 2017

My Seisoene Stilboek - Winter

Mense!!
Die winter is amper verby en ek het nog nie my stilboek se laaste blad met julle gedeel nie!

Hier is dit!


"A picture is worth a thousand words..."

so ek hoef nie veel te se nie.
Die hele blad is vir my so snoesig en kyk hoe lekker slaap die uiltjie onder die maan en sterre ✰


Bou die sneeuman...

...en sit sy hoed, serp en mus aan.


Volg die takbok se spore...


...en die wolf s'n.


✰ terwyl ons krimpvarkie rustig slaap
 

Fluit-fluit ons storie is uit!!

Geniet die laaste bietjie van die winter!!
Groete
RC
✰✰✰ 

2 opmerkings:

  1. Ek geniet nog die winter vreeslik hehehe kan amper nie glo dis alweer tyd vir sweet nie ai! Maar ek sal, as ek so warm kry, net weer hierdie foto's op die blog kyk, dan raak alles weer koel en snoesig saam met daai vriendelike sneeuman, hy hou ook nie van die somer nie hehehe Dis regtige cool koel stilboekblad hehe =) xxxx

    AntwoordVee uit
    Antwoorde
    1. Oupa Winter kom wys ons toe wat in hom steek! My verwarmertjie loop en my vingers is stokstyf!! hehe LEKKERRRR!!! ja, soos dai sneeuman op Frozen hehe hy wil so graag he dit moet somer wees, maar weet nie dat hy sal smelt nie hehe xx

      Vee uit