Klein Skouer Spoegdoeke - R150 (vir die stel)
Ek het gister toe sommer met hierdie klein projek weggespring vir my eerste TEKOOP-gelyste item :)Skouer spoegdoeke -klein |
Die perfekte ooievaarstee geskenkie vir 'n verwagtende mamma. Of sommer net vir jouself, om daardie spoeg vlekke agter op jou trui te voorkom.
Beskrywing: 'n Stel van 2 gevormde spoegdoeke wat gemaklik oor die skouer pas.
Materiaal: #1 flennie en fleece
#2 flennie en fluffy polar fleece
Kleur: Groen en blou, motortjie en katjie motiewe. Net reg vir 'n seuntjie
Mates: 48x20cm
Prys: R150 vir die stel + posgeld
Die patroon is beskikbaar by www.makinggoodchoices.wordpress.com
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking