Translate

Dinsdag 12 Desember 2017

Basic Sewing Series - Lesson #6

How to Thread a Sewing Machine &

Wind the Bobbin 

*This post contains affiliated links.
Read my disclaimer 
 
Today I will be showing you how to thread your machine, but first we need to wind the bobbin with thread.

How to Wind the Bobbin

1.  Put the spool of thread* on the spool peg.

2.  Take the end of the thread and hook it around the button on top of the upper thread guide.

3.  Wind the thread clockwise round an empty bobbin*
Place the bobbin onto the bobbin winder spindle.
The thread on the bobbin needs to come out on the side closest to the big spool.

4.  Push the bobbin winder spindle towards the bobbin winder stopper until it makes a "click" sound.

5.  Now pull out the hand wheel until it also makes a click sound.

6.  Now gently thread on the foot pedal to spin the winder spindle, 
continue until the bobbin is full.

7.  Now push the winder spindle away (left) from the winder stopper until you hear a "click"

8.  Also push the hand wheel back until you hear a "click"

9.  Take the bobbin off the winder spindle and cut the thread.

...and that is how you wind a bobbin*!!


How to Thread a Sewing Machine

Now you have a big spool of thread for the top, and a little spool of thread - the bobbin - for the bottom.
Let's see how to thread your machine, so that you can start some sewing!!
We'll start with the upper thread
1. Put the top thread* onto the spool pin.
 
2.  Take the end of the thread and hook it around the upper thread guide at the opposite end.

3.  Take the thread over the thread tension dial and down the slot,
round the bottom and up again in the next slot,
hook it around the take up lever and down the same slot.
My machine has handy arrows to show this.


4.  Hook the thread round the bottom thread guide and thread the needle* (sometimes this is easier said than done!)

...and that's the upper thread sorted! :D

Now the bottom thread
  1.  Remove the extension table and open the shuttle cover.
Remove the bobbin holder* by taking hold of the little lever.

  2.  Then place the bobbin into the bobbin holder.
The thread and the slot in the bobbin holder should both be facing away from you.


3.  Pull the thread into the slot and under the tension plate on the bobbin holder until it slides into the opening.
(you will need both hands for this)


4.  Put the bobbin holder back into the machine with the little arm facing upward.
Note:  The bobbin holder will not fit into the machine unless you are holding it by the lever - this is a safety mechanism.


Now we have to pull the bottom thread through the needle plate.
5.  Hold the top thread with your left hand,
turn the hand wheel towards you (anti-clockwise) with your right hand
to let the needle move down and up once.
This will lift the bottom thread through the needle plate.
Now pull it all the way through and fold both threads under the presser foot*


6.  Close the shuttle cover and replace the extension table.



That is how you thread a sewing machine!
Now we are ready to sew!!


Your machine may differ from mine, but most of them follow this basic principle.
Give me a shout if you are struggling.
Go back to Lesson #1 to find the parts of the machine.

Best Wishes
RC
xxx

Maandag 11 Desember 2017

Basiese Naaldwerk Reeks - Les #6

Hoe om 'n Naaldwerk Masjien te Bedraad

& die Bobbin op te Wen

*Hierdie post bevat affiliated links.
Lees my disclaimer 
 
Vandag gaan ek julle wys hoe om jou masjien met gare te bedraad, maar eers moet ons die bobbin (onderste garetolletjie) vol gare maak..

Hoe om die Bobbin op te wen

1.  Sit die groot gare* tol op die gare tol pennetjie.

2.  Vat die punt van die gare vas en haak dit om die knoppie bo-op die gare gids.

3.  Wen die gare nou kloksgewys om 'n leȅ bobbin* (onderste garetolletjie) en sit dit op die bobbin opwen assie - sodat die gare aan die kant naaste aan die groot gare tol uitkom.

4.  Druk dan die bobbin opwen assie na die opwen rem (regs) totdat dit 'n "klik" geluid maak.

5.  Trek nou die hand wiel uit totdat dit ook 'n "klik" geluid maak.

6.  Trap nou versigtig op die voet pedaal sodat die opwen assie kan spin.
Hou aan, totdat die bobbin vol genoeg is.

7.  Druk nou weer die opwen assie weg van die opwen rem af (links) totdat jy 'n "klik" hoor.

8.  Druk nou weer die hand wiel in totdat jy 'n "klik" voel.

9.  Haal die bobbin van die opwen assie af en knip die gare.

...en dis hoe mens die bobbin* opwen!!

Hoe om 'n Naaldwerk Masjien te Bedraad

 Nou het jy 'n groot gare tol, vir bo, en 'n klein gare tolletjie - die bobbin, vir onder.
Kom ons kyk hoe jy jou masjien bedraad, sodat jy kan begin stik.

Ons begin by die boonste gare
 1.  Sit die boonste gare* op die gare tol pennetjie.


2.  Vat die punt van die gare vas en haak dit aan die gare gids aan die teenoorgestelde kant van die masjien.


3.  Vat die gare nou oor die spannings wiel en af in die gleufie,
om die onderste punt en weer op met die volgende gleuf, 
dan om die hefboom arm en weer af in dieselfde gleuf.
My masjien het oulike pyltjies wat vir jou 'n aanduiding gee wat jy moet doen.
 

4.  Haak nou die gare om die onderste gare gids en steek die punt deur die naald* se oog (partymaal 'n bietjie makliker gesȇ as gedaan!)

...en dis die boonste gare afgehandel!!  :D

 Nou vir die onderste gare
  1.  Verwyder die verlengings tafel en maak die dekseltjie oop.
Haal nou die bobbin houer* uit deur dit aan die hefboompie te vat.

  2.  Plaas dan die bobbin in die bobbin houer.
Die gare en die gleuf in die bobbin houer moet alby weg van jou wys.


3.  Trek dan die gare in die gleufie en onder die spannings plaatjie op die bobbin houer in, totdat dit netjies in die opening ingly.
(mens het gewoontlik twee hande hiervoor nodig)


4.  Sit nou die bobbin houer weer terug in die masjien, met die armpie na bo.
Let wel:  Jy moet aan die hefboompie vashou, anders sal die bobbin houer nie in die masjien pas nie - dit is 'n veiligheid meganisme.


Nou moet ons die onderste gare bo die naaldplaatjie kry.
5.  Vat die boonste gare met jou linker hand vas,
draai die hand wiel na jou toe (anti-kloksgewys), sodat die naald eenmaal af en weer op gaan,
dit sal die onderste gare deur lig, trek dan die onderste gare heel deur.
Vou nou albei gare drade onder die drukvoetjie* deur.


6.  Maak die dekseltjie toe en sit die verlengings tafel terug.



Dis hoe 'n mens 'n naaldwerk masjien bedraad.
Nou is ons reg om te stik!!

Jou masjien mag dalk van myne verskil, maar meeste masjiene werk tog op hierdie basiese prensiep.
Laat weet my as jy sukkel!!

Find the English version here.

Groete
RC
xxx

Donderdag 07 Desember 2017

Tiny Bag


Piepklein Sakkie

Read the English version below ↓

Ek hoop julle is reg vir die oulikgeit wat nou gaan volg!!



Dink julle nie ook dat dit te dierbaar is nie?!
Die sakkie is 20cm lank en 14cm hoog.


Dit is perfek om jou (klein) beursie, selfoon en sleutels in te dra :D
 

Aan die binnekant is twee afskortings om jou klein los goedjies te organiseer.  'n Ritssluiter rits alles veilig toe aan die binnekant.
Daar is ook 'n ekstra sakkie aan die buitekant vir 'n sneusdoekie of 'n paar lekkertjies.

Ek het oor en oor hals-oor-kop vir hierdie pragtige materiaal geval!!  En moet myself net keer om nie sommer die hele rol te gaan koop nie!! ♡
Dit het die prettigste olifant motiefies op en die sterretjies komplimenteer dit so goed.
Ek was stout genoeg om nog soortgelyke materiaal in pienk te koop met skoenlappers op, maar meer daaroor ander dag... ;)

Die sakkie was eintlik heel eenvoudig om te maak met verskillende groottes reghoeke.
Kry die patroon by www.sewcanshe.com

Ek gaan die sakkie met 'n baie swaar hart in die winkeltjie gaan sit, maar as hy dalk jou hart gesteel het, moet jy hom by my Hello Pretty winkel gaan opgaps!!  シ

Hoop jul het dit geniet!

Sien julle weer
Groete
RC


Tiny Bag

I hope you are ready for the cuteness to follow...


Isn't it the most adorable thing?!
This Tiny Bag measures 20cm long and 14cm high.


Just perfect to carry your (small) wallet, phone and keys.

 

There are two small pockets on the inside to organize your small bits and bobs and a zipper to keep it all safely inside.
There is also a pocket on the outside for your tissues and a few sweets シ

I fell head over heels for this beautiful fabric!!
The fun elephant motifs are too cute and the pretty stars compliment it perfectly ♡
I was naughty enough to buy similar fabric in pink, with butterflies on, but more about that another day...

This little bag was actually so easy to sew!
And Caroline's instructions was so clear and easy to follow with a step-by-step photo tutorial.
Find it at www.sewcanshe.com

Hope you like my Tiny Bag!!

See you guys next time!

Best Wishes
RC
♡ 
  

Some similar fabric choices that I found on Amazon

*This post contains affiliated links

 B01M0AEFER 
Cute Dumbo printed cotton*

B075FY751G 
Purple Elephant printed on cotton fabric*

B00LI724YE 
Pink and Blue Elephant printed on cotton fabric*

This matching set of fat quarters would compliment each other nicely and the pattern is fat quarter friendly!!
B01EOZBFM8



 Set of Brown Fat Quarters*

You'll need a zipper
 B01IDQGD7G
12" nylon coil zipper*

and some fusible batting of some kind
 B015VMJTVW
Fleece Fusible 45" Batting*